Skip to product information
1 of 3

Boekblom

Huiswerk Boekie Meisies

Huiswerk Boekie Meisies

Regular price R 360.00 ZAR
Regular price R 450.00 ZAR Sale price R 360.00 ZAR
Sale Sold out
Color: Pink
Quantity

Huiswerk Boekie – Alles op een plek! 

Maak jou kind se skoollewe makliker en meer georganiseerd met ons praktiese Huiswerk Boekie. Hierdie boekie bevat plek vir al jou kind se vakke, waar hulle daagliks hul huiswerk netjies kan neerskryf en opvolg.

Daar is ook ’n handige rooster vir toetse en eksamens, sowel as beplanning vir take en tydsbestuur – alles wat jou kind nodig het om voorbereid en selfstandig te werk.

Help jou kind om georganiseerd, gefokus en met selfvertroue te leer.

View full details